| Modulekode | KMP 482 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
| Module-inhoud | *Geslote – vereis departementele keuring Kliniese toepassing van die beginsels van evaluering en behandeling by babas met ‘n risiko vir kommunikasie-ontwikkelingsagterstande, ouer-kind-interaksie, gesinsbehoeftes, spanwerk en gemeenskapsgebaseerde intervensie. |
| Modulekrediete | 10.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | KMP 310, 320, 381 |
| Kontaktyd | 23 praktiese sessies, 23 kliniese oefensessies |
| Onderrigtaal | Dubbelmedium |
| Akademiese organisasie | Spraak-Taalpatologie en Oudiol |
| Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App